Gaby Hoffmann
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Gaby Hoffmann (gebore 8 Januarie 1982) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Field of Dreams (1989), Now and Then (1995), Everyone Says I Love You (1996), en Volcano (1997).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Gaby Hoffmann | |
Geboortenaam | Gabrielle Mary Hoffmann[1] |
---|---|
Geboorte | 8 Januarie 1982 (1982-01-08) (42 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Aktiewe jare | 1989–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit