Fins-Wolgaïese tale
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Fins-Wolgaïese tale is 'n subgroep van die Fins-Oegriese tale in die Oeraalse taalfamilie wat van Fins-Permies weggebreek het in ongeveer 2000 v.C. Dit bestaan uit die Fins-Samiese en Wolgaïese tale.[2][3]
Kitsfeite
Fins-Wolgaïs | |
---|---|
Geografiese verspreiding: |
Noordelike Fennoskandinawië, Baltiese lande, Suidwes en Suidoos-Rusland |
Genetiese klassifikasie: |
Oeraals Fins-Oegries Fins-Permies[1] Fins-Wolgaïs |
Onderafdelings: | |
ISO 639-2: | fiu |
Verspreiding van Fins-Wolgaïese tale |
Sluit