From Wikipedia, the free encyclopedia
Etienne Steyn (gebore 24 November 1978 in Germiston) is 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Storie Van My Hart, een van Steyn se eerste Afrikaanse liedjies, is in 2005 deur Laurika Rauch opgeneem. AKA Records het hom later genader waarna sy debuutalbum as solokunstenaar vrygestel is.[1]
Etienne Steyn | |
---|---|
Geboortenaam | Etienne Benjamin Steyn |
Gebore | 24 November 1978 Germiston, Suid-Afrika |
Genres | Pop, rock, folk |
Beroep(e) | Sanger, liedjieskrywer |
Instrumente | Stem |
Jare aktief | 2005 - nou |
Etikette | AKA-rekords, EMI, KHULUMA |
Webwerf | www.etiennesteyn.com (buite werking) |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.