Emma Roberts
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Emma Roberts (gebore 10 Februarie 1991)[1] is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Aquamarine (2006), The Art of Getting By (2011), We're the Millers (2013), en Nerve (2016).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Emma Roberts | |
Roberts in 2016 | |
Geboortenaam | Emma Rose Roberts |
---|---|
Geboorte | 10 Februarie 1991 (1991-02-10) (33 jaar oud) Rhinebeck, New York, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit