Driespletige Newel
emissie- en refleksienewel in die sterrebeeld Boogskutter / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Driespletige Newel (ook bekend as onder meer Messier 20 en NGC 6514) is ’n H II-gebied in die sterrebeeld Boogskutter. Dit is ’n ongewone kombinasie van ’n oop sterreswerm, ’n emissienewel (die onderste rooi deel), ’n refleksienewel (die boonste blou deel) en ’n donker newel (die oënskynlike gapings in die emissienewel wat aan die struktuur sy driespletige voorkoms gee). Laasgenoemde word ook Barnard 85 genoem.
Kitsfeite
Driespletige Newel | ||||
Die drie "dele" van die newel kan duidelik op dié foto gesien word. (Bron: ESO) | ||||
Soort newel | Emissie-/refleksienewel | |||
Sterrebeeld | Boogskutter | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 18h 02m 23s[1] | |||
Deklinasie | -23º 01' 48"[1] | |||
Skynmagnitude (m) | 6,3 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 5 200[2] | |||
Skynbare grootte | 28' | |||
Ander name | ||||
NGC 6514, Sharpless 30, RCW 147, Gum 76 | ||||
|
Sluit