Dogri
Indo-Ariese taal / From Wikipedia, the free encyclopedia
Dogri (डोगरी, ڈوگرى, ḍogrī) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 4 miljoen mense in Noordwes-Indië en Noordoos-Pakistan, veral in die omstrede gebied Kasjmir, gepraat word. Dogri is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi. Dogri word òf met die Devanagari-alfabet òf met die Arabiese alfabet geskryf. Dit is die naaste verwant aan Sindhi en Pandjabi, twee van die mees verspreide tale van Pakistan.
Kitsfeite Dogri डोगरी ڈوگرى ḍogrī, Amptelike status ...
Dogri डोगरी ڈوگرى ḍogrī | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Indië Pakistan | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 4 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Indo-Irannees Indo-Aries Noordwes-Indo-Aries Dogri | |
Skrifstelsel: | Devanagari, Arabiese alfabet voorheen Takri, Gurmukhi | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Indië[2] | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | doi | |
ISO 639-3: | doi | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Sluit