Cannes-rolprentfees 2016
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 69ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 11-22 Mei 2016 gehou.[1] Die Australiese regisseur George Miller was die voorsitter van die jurie vir die hoofkompetisie[2] en die Franse akteur Laurent Lafitte die aanbieder van die opening- en die afsluitingseremonie.[3] Altesaam 49 rolprente en kortfilms is vertoon.
Kitsfeite
Cannes-rolprentfees 2016
| ||
Datum | 11-22 Mei 2016 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Aanbieder | Laurent Lafitte | |
Getal prente | 21 (In Kompetisie) 18 (Un Certain Regard) 10 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | Café Society | |
Afsluitingsfliek | I, Daniel Blake | |
Palme d'Or | I, Daniel Blake |
Sluit
Die fees is geopen met Woody Allen se prent Café Society.[4][5] Die Britse rolprent I, Daniel Blake, met Ken Loach as regisseur, het die Palme d'Or gewen[6][7] en die fees is met dié fliek afgesluit.[8]