Cannes-rolprentfees 1986
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 39ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 8-19 Mei 1986 gehou. Die Amerikaanse regisseur en vervaardiger Sydney Pollack was die voorsitter van die jurie. Altesaam 52 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.
Kitsfeite
Cannes-rolprentfees 1986
| ||
Datum | 8-19 Mei 1986 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 20 (In Kompetisie) 19 (Un Certain Regard) 13 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | Pirates | |
Afsluitingsfliek | El Amor brujo | |
Palme d'Or | The Mission |
Sluit
Die Britse rolprent The Mission van die regisseur Roland Joffé het die Palme d'Or gewen.[1][2][3][4] Die fees is geopen met Roman Polanski se Pirates en afgesluit met El Amor brujo van Carlos Saura.[5][6][7]