Bynaam
plaasvervanger vir die eienaam van 'n bekende persoon, plek of ding wat liefde uitdruk / From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Bynaam of alias is 'n nie-amptelike alternatiewe naam vir 'n persoon, plek of voorwerp. So 'n bynaam kan 'n negatiewe of positiewe verbintenis hê. Indien negatief, word na 'n spotnaam verwys, en in 'n positiewe sin na 'n noemnaam of roepnaam.[1]