Atena
From Wikipedia, the free encyclopedia
Atena of Athena (Grieks: Ἀθηνᾶ) is in die Griekse mitologie die godin van wysheid, oorlog, strategie, nywerheid, die reg en vaardigheid; sy is ook die maagdelike beskermgod van Athene, Griekeland. Die Parthenon, wat op die Akropolis staan, is ter ere van haar gebou.
Kitsfeite Naam, Godin van ...
Atena | |
---|---|
Griekse Olimpiese godin | |
Hierdie Griekse marmerkopie wat onderteken is Antiochos, is ’n kopie uit die eerste eeu v.C. van Phidias se oorspronklike werk uit die 5de eeu v.C. wat op die Akropolis gestaan het. | |
Naam | Atena |
Godin van | Wysheid, oorlog, vaardigheid |
Blyplek | Die berg Olimpus |
Simbool | Uil |
Ouers | Zeus en Metis |
Peetma van | Erichtonios |
Romeinse eweknie | Minerva |
Sluit
Haar eweknie in die Romeinse mitologie is Minerva.