Asparagus
From Wikipedia, the free encyclopedia
Asparagus is 'n genus van blomdraende plante in die familie Asparagaceae, subfamilie Asparagoideae.[2] Dit bestaan uit 212 spesies. Die meeste spesies is immergroen, meerjarige plante wat in die onderbos as liane, bosse of rankplante groei. Die bekendste spesie is die eetbare aspersie (Asparagus officinalis). Sommige spesies, byvoorbeeld Asparagus densiflorus, word as ornamentele plante gebruik.
Kitsfeite Asparagus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Asparagus | |
---|---|
Asparagus setaceus | |
Asparagus-knolle | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Asparagaceae |
Subfamilie: | Asparagoideae |
Genus: | Asparagus L. |
Tipespesie | |
Sinonieme[1] | |
|
Sluit