From Wikipedia, the free encyclopedia
Aragonees (aragonés, [aɾaɣoˈnes]) maak deel uit van die ondergroep van die Iberoromaanse tale binne die Romaanse taalfamilie. Dit is die amptelike taal van die Spaanse outonome gemeenskap Aragon, net suid van die Pireneë en die grens tot Frankryk. Dié taal het sowat 10 000 moedertaalsprekers en 20 000 mense gebruik dit as 'n tweede taal. Die Unesco beskou Aragonees as 'n bedreigde taal omdat dit tans net in enkele valleie van die suidelike Pireneë gebesig word.
Aragonees aragonés | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [aɾaɣoˈnes] | |
Gepraat in: | Spanje | |
Gebied: | Aragon | |
Totale sprekers: | 30 000[1] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Italies Romaans Iberoromaans Aragonees | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Spanje | |
Gereguleer deur: | Academia d'a Luenga Aragonesa | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | an | |
ISO 639-2: | arg | |
ISO 639-3: | arg | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.