Alex Lawther
Britse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Alex Lawther (gebore 4 Mei 1995) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Imitation Game (2014) en in die televisiereekse Black Mirror (2011) en The End of the F***ing World (2017).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Alex Lawther | |
Geboortenaam | Alexander Jonathan Lawther[1] |
---|---|
Geboorte | 4 Mei 1995 (1995-05-04) (29 jaar oud) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2011–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit