Al Ain Internasionale Lughawe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Al Ain Internasionale Lughawe (IATA: AAN, ICAO: OMAL) (Arabies: مَطَار ٱلْعَيْن ٱلدَُوَلِِي; getranslitereer: Maṭār Al-ʿAyn Ad-Duwalī) is 'n lughawe 15 kilometer wesnoordwes [1] van Al Ain in die oostelike streek van die Emiraat Aboe Dhabi van die Verenigde Arabiese Emirate. Dit is op 31 Maart 1994 geopen. Die lughawe hanteer elke week 14 vlugte met 4 000 passasiers.[2] Dit is die vyfde besigste lughawe in die VAE.
Kitsfeite Al Ain Internasionale Lughawe مَطَار ٱلْعَيْن ٱلدَُوَلِِي, IATA: AAN – ICAO: OMAL ...
Al Ain Internasionale Lughawe مَطَار ٱلْعَيْن ٱلدَُوَلِِي | |||
---|---|---|---|
IATA: AAN – ICAO: OMAL | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Operateur | Abu Dhabi Airports Company | ||
Bedien | Al Ain | ||
Geopen | 31 Maart 1994 | ||
Tydsone | VAE Standaardtyd (UTC+4) | ||
Hoogte bo seevlak | 866 vt / 264 m | ||
Koördinate | 24°15′42″N 055°36′33″O | ||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
01/19 | 4,000 | 13,123 | Teer |
[1] |
Sluit