72ste Golden Globe-toekenningsaand
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 72ste Golden Globe-aand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 2014 vereer het, is op 11 Januarie 2015 deur NBC in The Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië, gehou.[1] Die benoemdes is op 11 Desember 2014 aangekondig.[2][3][4]
Kitsfeite
72ste Golden Globe-aand
| ||
Datum | 11 Januarie 2015 | |
Plek | The Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië | |
Aanbieder | Tina Fey en Amy Poehler | |
Beste rolprente en reekse | ||
Rolprent | Boyhood (drama) The Grand Budapest Hotel (komedie of musiekspel) | |
TV-reeks | The Affair (drama) Transparent (musiek of komedie) | |
Minireeks of TV-prent | Fargo |
Sluit
Tina Fey en Amy Poehler het die geleentheid vir die derde agtereenvolgende en laaste keer aangebied.[5][6] The Affair, Birdman, Boyhood, Fargo, The Theory of Everything en Transparent was van die produksies wat meer as een prys gewen het.[7]