Áed
From Wikipedia, the free encyclopedia
Áed (volle naam: Áed mac Cináeda; omstreeks 840-878) was ’n seun van Kenneth MacAlpin. Hy het in 877 koning van Skotland geword toe hy sy broer Konstantyn I opvolg. Sy bynaam was "Wit Blom" of "Wit Voet".
Kitsfeite Dinastie, Bewind ...
Áed | |
---|---|
Koning van Skotland | |
Dinastie | Huis van Alpin |
Bewind | 877–878 |
Volle naam | Áed mac Cináeda |
Gebore | Omstreeks 840 |
Gesterf | 878 |
Skotland | |
Iona | |
Voorganger | Konstantyn I |
Opvolger | Giric |
Vader | Kenneth I |
Sluit