Map Graph

Yangzhou

Yangzhou is 'n stad in die Chinese provinsie Jiangsu met 'n bevolking van 4 459 760 in 2010. Die stad is geleë in die ooste van China naby die monding van die Yangtzerivier in die Oos-Chinese See. Yangzhou word deur Nanjing in die suidweste begrens en is aan die Keiserkanaal geleë.

Read article
Lêer:The_Five_Pavilion_bridge.jpgLêer:China_edcp_location_map.svg