Map Graph

Wladimir (stad)

Wladimir is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Wladimir-oblast. Dit is aan die Kljazma-rivier en sowat 200 km oos van Moskou geleë. Die bevolking in 2013 was 347 930.

Read article
Lêer:Владимир-коллаж1.jpgLêer:Flag_of_Vladimir.svgLêer:Coat_of_Arms_of_Vladimir_(Vladimir_oblast).svgLêer:Vladimir_in_Russia.svgLêer:Outline_Map_of_Vladimir_Oblast.svgLêer:Ансамбль_Успенского_собора.jpgLêer:Vladimir_asv2019-01_img05_Golden_Gate.jpg