Map Graph

Witbank

Witbank is 'n stad geleë op die hoëveld van Mpumalanga, Suid-Afrika. Die naam Witbank is afgelei van 'n wit sandsteen uitspanplek waar transportdrywers voorheen gerus het. In Maart 2006 word die stad herdoop na eMalahleni, die Nguni woord vir "die plek van kool". Die stad is in 'n steenkoolmyngebied met 22 mynmaatskappye in 'n gebied met 'n radius van kleiner as 40 km. Daar is verskeie steenkoolaangedrewe kragstasies naby, asook 'n staalfabriek wat steenkool gebruik, naamlik Highveld Steel and Vanadium Corporation.

Read article
Lêer:South_Africa-Mpumalanga-Witbank01.jpgLêer:South_Africa_Mpumalanga_location_map.svgLêer:Reyno_Ridge,_voorstad_van_Witbank,_Mpumalanga,_a.jpgLêer:Station_Witbank.JPGLêer:Duvhakragsentrale_buite_Witbank,_Mpumalanga,_a.jpgLêer:Kusilekragsentrale,_Mpumalanga,_2019,_a.jpgLêer:Kendal_Power_Station.jpg