Winternest Landbouhoewes
nedersetting sentraal-oos in die hoofplek AkasiaWinternest Landbouhoewes is 'n nedersetting sentraal-oos in die hoofplek Akasia. Dit is noordwes van Pretoria in die Gauteng-provinsie van Suid-Afrika geleë en is onder beheer van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Winternest het ongeveer 2 370 inwoners van gemengde kultuur in 2011 gehad.
Read article