Map Graph

Waenhuiskrans

dorp in Wes-Kaap, Suid-Afrika

Waenhuiskrans is 'n kusdorpie aan die Indiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is genoem na 'n grot soos 'n waenhuis sowat 2 km suid van hier. Die dorp is 'n gewilde visvangoord. Dit staan ook as Arniston bekend na aanleiding van die HMS Arniston wat op 30 Mei 1815 hier gestrand het. Slegs ses van 378 persone aan boord het oorleef.

Read article
Lêer:Arniston_WestCape.jpgLêer:South_Africa_Western_Cape_location_map.svgLêer:Arniston_caves.jpgLêer:Arniston.jpg