Map Graph

Visakhapatnam

Visakhapatnam is die tweede grootste stad in die Indiese deelstaat Andhra Pradesh ná Hyderabad en die derde grootste stad aan die oostelike kus ná Chennai en Kalkutta met 'n bevolking van 1 730 320 in 2011. Dit is aan die kus van die Golf van Bengale geleë en is 'n belangrike basis van die Indiese Vloot.

Read article
Lêer:Vizag_aerial_view.jpgLêer:India_location_map.svg