Map Graph

Ventersburg

Ventersburg is 'n dorp in die Lejweleputswa Distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp is sowat 50 km suid van Kroonstad, 50 km noord van Winburg, oos van Welkom en Virginia en lê op die N1 nasionale pad.

Read article
Lêer:Matjhabeng-Ventersburg-001.jpgLêer:South_Africa_Free_State_location_map.svgLêer:NG_kerk_Ventersburg,_André_H_van_Dyk.jpgLêer:Gereformeerde_kerk_Ventersburg,_George_Pietersen.jpg