Map Graph

Umkomaas

Umkomaas is 'n klein kusdorp in die suide van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp het 'n bevolking van 2 716 in 2011 gehad. Dit is 'n gewilde bestemming vir skubaduikers en diepsee-hengelaars.

Read article
Lêer:South_Africa_KwaZulu-Natal_location_map.svgLêer:Arch_at_Cathedral_DSC05788a.jpgLêer:Umkomaas.jpg