Map Graph

Turkanameer

Die Turkanameer is in die noorde van Kenia en was voorheen bekend as die Rudolfmeer. Die meer is 290 km lank en 32 km wyd. Dit is die grootste meer in 'n woestyn in die wêreld en is deel van die Groot Mere van Afrika en die Groot Skeurvallei. Dit het geen uitvloei nie en verloor water slegs deur verdamping. Die noordelike punt van die meer is in Ethiopië. Die Omorivier mond uit in die meer.

Read article
Lêer:Lake_turkana_satellite.jpgLêer:Lake_Turkana_vicinity.jpgLêer:African_Great_Lakes.svgLêer:Turkana_Boy_-_Forensic_facial_reconstruction.jpgLêer:Lake_turkana.jpgLêer:ISS039-E-4020_-_View_of_Ethiopia.jpg