Map Graph

Tshwane-Universiteit vir Tegnologie

universiteit in Pretoria, Suid-Afrika

Die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie (TUT) is 'n tersiêre opleidingsinstansie wat in Tshwane geleë is. TUT het in 2003 ontstaan nadat drie groot technikons saamgesmelt het, naamlik: Technikon Noord-Gauteng, Technikon Noord-Wes en Technikon Pretoria.

Read article
Lêer:Tshwane_University_of_Technology.jpgLêer:Hokkiewedstryd_by_Tshwane-Universiteit_vir_Tegnologie_se_Pretoriakampus.jpg