Topkapi-paleis
Die Topkapı-paleis of in Ottomaanse Turks: طوپقپو سرايى, gewoonlik getranslitereer as "Topkapi") is ’n paleis in Istanboel, Turkye. Dit was vier eeue lank die amptelike woning van die Ottomaanse sultans, van 1465 tot 1856.
Read article