Map Graph

Thornham

Thornham is 'n landbounedersetting in die Tsitsikammastreek. Dit is die eerste dorpie oos van die Stormsrivierbrug op die N2-nasionale pad en sy naam staan met witgekalkte klippe teen die berghang uitgepak.

Read article
Lêer:South_Africa_Eastern_Cape_location_map.svg