Map Graph

Theewaterskloofdam

Die Theewaterskloofdam is geleë naby Villiersdorp, Wes-Kaap in Suid-Afrika. Die dam is in 1978 gebou en het 'n kapasiteit van 480 miljoen m3 en 'n oppervlakte van omtrent 50 miljoen m2. Die damwalhoogte is 38 m. Kaapstad word uit die Theewaterskloofdam van water voorsien.

Read article
Lêer:Theewaterskloofdam.jpg