Teems
Die Teems is 'n rivier wat deur suidelike Engeland vloei, asook deur Londen, om uiteindelik in die Noordsee uit te mond. Die rivier is een van die hoofwaterweë in Engeland, en mense het hulle reeds omstreeks 3000 v.C. langs sy oewers gevestig.
Read article