Map Graph

Teebus

Teebus is 'n gehuggie ongeveer 18 km suidwes van Steynsburg en 35 km noord-noordwes van Hofmeyr. Dit kry sy naam van die spitskop genaamd "Teebus"; noord daarvan is "Koffiebus".

Read article
Lêer:South_Africa_Eastern_Cape_location_map.svg