Map Graph

Suideiland

Die Suideiland vorm saam met die Noordeiland die twee hoofeilande van Nieu-Seeland; hulle word deur die Cookstraat van mekaar geskei. Die Suideiland het 'n oppervlakte van 150 437 km² en 'n bevolking van 1 135 500 in 2018 gehad. Dit is die 12de grootste eiland ter wêreld, die grootste van Nieu-Seeland en die tweede mees bevolkte eiland van die eilandstaat.

Read article
Lêer:Turbid_Waters_Surround_New_Zealand_-_crop.jpgLêer:NZSouthIsland.png