Map Graph

Skara Brae

Skara Brae is 'n Neolitiese nedersetting wat uit klip gebou is en geleë is op die Bay of Skaill aan die weskus van Mainland, die grootste eiland in die Orkney-argipel van Skotland. Dit bestaan uit agt gegroepeerde huisies en is bewoon van ongeveer 3180 vC–2500 vC. Skara Brae is Europa se bes bewaarde Neolitiese dorpie en het die status van Unesco-wêrelderfenisgebied. Saam met drie ander erfenisgebiede vorm dit die “Hart van Neolitiese Orkney.” Dit is ouer as Stonehenge en die Groot Piramides en is die “Skotse Pompeji” genoem omdat dit so goed bewaar is.

Read article
Lêer:Skara_Brae_12.jpgLêer:Scotland_location_map.svgLêer:Orkney_Skara_Brae.jpgLêer:Skara_Brae_house_1_5.jpgLêer:Skara_Brae_house_7.jpgLêer:Skara_Brae_symbols1.jpg