Map Graph

Sdok Kok Thom

Sdok Kok Thom of Sdok Kak Thom is ’n 11de-eeuse Khmer-tempel in die hedendaagse Thailand, sowat 34 km noordoos van die Thaise grensdorp Aranyaprathet. Die tempel was gewy aan die Hindoegod Shiva en is gebou deur ’n vooraanstaande priesterlike familie. Die terrein is die bekendste vir een van die betekenisvolste inskripsies van die Khmer-ryk, wat van die einde van die 9de eeu tot met die 15de eeu oor ’n groot deel van Suidoos-Asië regeer het.

Read article
Lêer:Prasat_Sdok_Kok_Thom-007.jpgLêer:Sdokkakthomtower.jpg