Map Graph

Scottburgh

Scottburgh is 'n kusdorp in die ooste van Suid-Afrika, in die provinsie KwaZulu-Natal. Die dorp lê 58 km suid van Durban en het volgens die 2011-sensus 'n bevolking van 11 403 gehad. Die dorp is een van die gewildste vakansieoorde aan die suidkus van KwaZulu-Natal.

Read article
Lêer:Scottburgh_Beach,_South_Africa.JPGLêer:South_Africa_KwaZulu-Natal_location_map.svgLêer:Compass_rose_pale-50x50.png