Map Graph

Schmidtsdrif

Schmidtsdrif is 'n klein nedersetting in Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie het ontwikkel langs die drif wat die Vaalrivier kruis op die hoofroete van Kimberley na Griekwastad en Campbell, sowat 40 km wes. Die N8-nasionale pad gaan deur die dorp.

Read article
Lêer:South_Africa_Northern_Cape_location_map.svg