Map Graph
No coordinates found

Saraiki

Saraiki is 'n Indo-Ariese taal van die Lahnda-groep wat deur sowat 26 miljoen mense, veral Saraiki's, in die suidweste van die Pakistanse provinsie Pandjab gepraat word. Dit was voorheen bekend as Multani, genoem na sy belangrikste dialek, wat op sy beurt na die stad Multan genoem is.

Read article
Lêer:Saraiki-speakers_by_Pakistani_District_-_2017_Census.svgLêer:Saraiki.svgLêer:Saraiki_alphabets.jpg