Map Graph

Robbeneiland

Eiland in Tafelbaai, 12 kilometer vanaf die kus van Kaapstad, Suid-Afrika

Robbeneiland, voorheen Eyland Cornelia, is 'n eiland in Tafelbaai, 12 kilometer vanaf die kus van Kaapstad, Suid-Afrika. Die eiland het 'n tipiese Karooklimaat ten spyte daarvan dat dit so naby aan Kaapstad, wat 'n Mediterreense klimaat het, geleë is. Die koue Benguelastroom is daarvoor verantwoordelik.

Read article
Lêer:Robben_Island_Village_(6001648866).jpgLêer:South_Africa_Western_Cape_location_map.svgLêer:Robben_Island_Cape_Town.jpgLêer:SafrikaIMG_8414.JPGLêer:Robbenisland.pngLêer:Robben_Island_from_Table_Mountain.jpg