Map Graph

Rietvleidam

dam in Pretoria, Gauteng

Rietvleidam is 'n dam in die Rietvleirivier in Gauteng, Suid-Afrika. Die hoofdoel van die dam is om water aan Pretoria te lewer. Die dam is sowat 20 km suidoos van die stad in die Rietvlei Natuurreservaat geleë.

Read article
Lêer:South_Africa-Tshwane-Rietvlei_dam-01.jpg