Map Graph

Ratanang

Ratanang is 'n nedersetting in die westelike Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Ratanang waar die dorp Jacobsdal se swartmense gewoon het. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 4 231 gehad.

Read article
Lêer:South_Africa_Free_State_location_map.svg