RMS Titanic
Britse trans-Atlantiese passasiersvaartuig, in 1912 te water gelaat is en gesink hetDie RMS Titanic was 'n passasierskip wat deur die Britse skeepsmaatskappy White Star Line besit is en op die Harland and Wolff-skeepswerf in Belfast (Ierland) gebou is. Dit was die grootste passasierstoomskip ter wêreld ten tyde van sy tewaterlating. Die bouers van die skip het gehoop dat dit die transatlantiese skeepsvaartbedryf sou domineer. Edward Smith was die kaptein van die skip tydens die ramp.
Read article