Map Graph

Qom

Qom is 'n stad in die sentraale Iran. Die stad het 'n bevolking van 1 233 000 in 2010 gehad en is die agste grootste stad van die land. Qom is geleë net suid van die hoofstad Teheran en noord van Isfahan. Qom is die hoofstad en grootste stad in die provinsie Qom en lê aan die Qomrivier. Die stad is een van die heilige stede van die Sjiitiese Islam en die religieuse sentrum van Iran.

Read article
Lêer:Masoumeh.jpgLêer:Iran_location_map.svg