Prins Eduard-eilande
Prins Eduard-eilande is 'n onbewoonde en onherbergsame sub-antarktiese eilandgroep in die suidelike Indiese Oseaan en behoort sedert 1947 aan Suid-Afrika, sedert 1994 aan die provinsie Wes-Kaap en maak administratief deel uit van die Stad Kaapstad Metropolitaanse Munisipaliteit.
Read article