Polokwane
Suid-Afrikaanse dorpPolokwane is die hoofstad van die Limpopoprovinsie in Suid-Afrika, sowat 300 km noord van die Witwatersrand en 200 km suid van Zimbabwe, met sowat 150 000 inwoners. Voor 2003 was die Afrikaanse naam die amptelike naam, maar sedertdien is die Pedi-naam, Polokwane, die amptelike naam. Die naam word egter nie deur die Nederlandse Taalunie erken nie, dus is die amptelike Nederlandse naam steeds Pietersburg.
Read article