Map Graph

Pollok House

Pollok House is 'n herehuis in Pollok Country Park, geleë aan die suidelike stadsrand van Glasgow, wat tans namens die Stadsraad van Glasgow deur die National Trust for Scotland bestuur word. Pollok House vorm saam met die ommuurde tuin, wat rondom die herehuis aangelê is, en die omringende land Pollok Country Park wat in 1966 deur Dame Anne Maxwell McDonald aan die Stad Glasgow geskenk is en tans gewild is by stappers en drawwers. Die herehuis se boonste tweede verdieping dien steeds as woning vir lede van die Maxwell-familie tydens hul besoeke aan Glasgow en is - in teenstelling met die res van die herehuis - nie toeganklik vir die publiek nie.

Read article
Lêer:Wfm_pollok_house.jpgLêer:El_Greco_-_A_Lady_in_a_Fur_Wrap_-_WGA10450.jpg