Map Graph

Plymouth

Plymouth is 'n stad in die suidweste van Engeland, in die graafskap van Devon maar die stad grens ook aan Cornwall. Die stad het 'n bevolking van 250 700 in 2007 gehad. Daar is 21 plekke in die Verenigde State van Amerika wat na Plymouth genoem is.

Read article
Lêer:Plymouth_Hoe.jpgLêer:Plymouth_in_the_UK.pngLêer:EnglandPlymouth.pngLêer:Plymouth_shown_within_Devon_and_UK.png