Phathakahle
Phathakahle is 'n nedersetting in die Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Phathakahle waar die dorp Allanridge se swartmense gewoon het. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 16 976 gehad.
Read article
Nearby Places
Allanridge