Map Graph

Pampierstad

Pampierstad is 'n dorp in die Frances Baard-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Die dorp lê in die noordelike deel van die Vaalharts-besproeiingskema en is 14 km vanaf Hartswater geleë. Meeste inwoners is Tswanasprekend.

Read article
Lêer:South_Africa_Northern_Cape_location_map.svg
Nearby Places
Thumbnail
Majeakgoro