Orania
Suid-Afrikaanse Afrikaner-dorpOrania is 'n Suid-Afrikaanse dorp geleë langs die Oranjerivier in die dorre Bo-Karoo van die Noord-Kaap. Die dorp word in twee helftes verdeel deur die R369-streeksroete en lê halfpad tussen Kaapstad en Pretoria.
Read article