Nowoöeroesofka
Nowoöeroesofka is 'n dorpie in Krasnojarski-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die Boezan Plaaslike Munisipaliteit wat nog seve kleiner nedersettings insluit, en lê op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "nuut" en die Turkiese woord vir "Russe".
Read article